Van der Watt, Juanita Belinda - 2007
AFRIKAANSE OPSOMMING: Globalisering, tegnologiese vooruitgang, die Internet en veranderinge in Suid-Afrika vanaf 1994 het bygedra tot die huidige nuwe ekonomie. Indien organisasies wil oorleef in die nuwe ekonomie sal hulle moet aanvaar dat die nuwe ekonomie ‘n aantal nuwe uitdagings te weë...