Uys, Rene; Du Preez, N. P. - In: South African Journal of Business Management 19 (1988) 4, pp. 175-181
'n Omvangryke navorsingsprojek, waarop die responskoers 35% was, is in samewerking met ondernemings in Suid-Afrika gedoen. Die doel was om te bepaal wat die gesindheid van die werkgewer in die ope-arbeidsmark teenoor die gestremde as werknemer is. Die navorsers wou ook bepaal tot watter mate...