Uys, Rene; Pieters, Eric - In: South African Journal of Business Management 21 (1990) 4, pp. 141-158
'n Merkbare revolusie het in die wyse waarop produkte geproduseer word, plaasgevind - hoofsaaklik weens verhoogde produktiwiteit wat nodig is vir groeiende welvaart en vooruitgang, die snelle verandering in tegnologie weens toenemende navorsing en ontwikkeling en die groeiende kompleksiteit van...