Bruwer, P. J.S.; Van Baalen, J. M. - In: South African Journal of Business Management 19 (1988) 3, pp. 115-120
Tegnologiese ontwikkeling, veral op die gebied van mikrorekenaarstelsels, het veroorsaak dat tradisionele beheertoerusting en beheermetodes sodanig verander het dat die hedendaagse prosesmodernisering veel meer om die lyf het as bloot die vervanging van ou toerusting met soortgelyke toerusting...