Esterhuyse, Willem Petrus - 2008
AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskeie korporatiewe fiaskos gedurende die afgelope dekade het wêreldwye opskudding veroorsaakmet die gevolg dat daar vanaf ‘n nuwe oogpunt gekyk word na die wyses waarop korporasiesbestuur word. Terselfdertyd is daar ‘n wêreldwye belangstelling gekweek in...