Cilliers, Jeanne; Fourie, Johan - Department of Economics, Fakulteit Ekonomiese en … - 2013
Opsomming: Wat was die gemiddelde trou-ouderdom vir Kaapse mans en vroue in die agtiende en negentiende eeu? Ons vind, deur gebruik te maak van ’n nuwe genealogiese datastel, dat voor die 1850s die mediaan Kaapse setlaarsvrou getrou tussen die ouderdom van 19 en 20 jaar met ’n man wat tussen...