Eksteen, Ruwaida S. H. - 2009
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die langtermynversekeringsindustrie het voorheen slegs finansiële produkte endienste ontwerp, wat gefokus was op die middel tot hoër inkomstegroepe. Die armeswas dus uitgesluit, primêr as gevolg van die laer inkomstegroepe wat nielewensversekeringsprodukte kon bekostig...