Wet, Ansie de - Department of Economics, Fakulteit Ekonomiese en … - 2008
Oor die afgelope paar jaar was daar sterk groei in die vraag na Suid-Afrikaanse musiek, in besonder Afrikaanse musiek. Die artikel poog om die groei te verduidelik deur die model van rasionele verslawing van Stickler en Becker te kombineer met die bandwagon effek. In die model lei die verbruik...